1887

n The Dairy Mail - Somatiese seltellings en melkkwaliteit - langs die drukgang - : tegnologie

Volume 19, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die meeste produsente wat aan die nasionale melkaantekeningeskema behoort, ontvang behalwe vir die basiese data (bottervet en melkproteïene), ook 'n verdere stel data, naamlik somatiese seltellings van elke individuele koei. 'n Leser uit KwaZulu-Natal het geskryf en gevra wat somatiese seltelling (SST) is en hoe hy in sy dag-tot-dag bestuur op die plaas daarvan gebruik kan maak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/19/3/EJC126087
2012-03-01
2020-09-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error