1887

n The Dairy Mail - Melk SA-opleiding : technology / tegnologie

Volume 19, Issue 4
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Statutêre fondse van Melk SA word gebruik om werkers van kommersiële melkprodusente, asook opkomende boere, in melkhigiëne, melkwinning en diereversorging, hittewaarneming en kunsmatige inseminasie op te lei.


Die Instituut vir Suiweltegnologie lewer die volgende dienste aan die primêre melkbedryf in Suid-Afrika : opleiding van werkers en opkomende melkboere, holistiese voorligtingsdienste en finansiële analises met evaluering. Die finansiële dienste sluit ook nuwe projekte, strategiese beplanning en die opstel van besigheidsplanne in.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/19/4/EJC126188
2012-04-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error