1887

n The Dairy Mail - Argentynse landbou van nader bekyk - : bedryf

Volume 19, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Senior afgevaardigdes van die Agri Mega Groep (AMG), verteenwoordigers van Agrifica, die United South African Agricultural Association (USAAA), AgriDwala en die Wes-Kaapse Departement van Landbou het in Junie die kans aangegryp om Argentinië te besoek. Die groep is oorweldig deur die vordering en toepassing op die gebied van geen- of minimum bewerking (no till), wat reeds 57 jaar in Argentinië toegepas word. Besoek is afgelê aan Buenos Aires, 'n stad met 14 miljoen inwoners, asook dorpies in die Sante Fé- en Cordoba-provinsies.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/19/9/EJC129559
2012-09-01
2020-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error