1887

n The Dairy Mail - Trekkerbestuurders wys vernuf by skou - : bedryf

Volume 19, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Agri Mega Week 2012 word vanjaar van 12 tot 15 September op Mega Park buite Bredasdorp aangebied en sluit dus 'n Saterdag in. "Ons het baie versoeke gekry om Agri Mega Week met nog 'n dag te verleng en het na deeglike oorweging besluit om die ekspo reeds vanaf Woensdag 12 September te hou," verduidelik Orton King, groep uitvoerende direkteur van die Agri Mega Groep. Die verlengde Agri Mega Week bied verder ook meer tyd vir geleenthede soos kompetisies, werksessies en sakefunksies.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/19/9/EJC129560
2012-09-01
2020-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error