1887

n The Dairy Mail - Koeie in die koelte - : bestuur

Volume 20, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Met die volgende somer voor die deur kan ons reeds begin spekuleer oor die verlies aan melkproduksie en -inkomste weens hoë somertemperature. Navorsing wêreldwyd toon dat dit finansieel die moeite werd is om skadu of koelte aan koeie te voorsien. Plaaslik is dieselfde resultate gevind. 'n Studie op Elsenburg het getoon dat koeie met toegang tot 'n eenvoudige afdak meer melk produseer, laer stresvlakke ondervind en normale gedragspatrone het in vergelyking met koeie sonder enige beskutting teen die son. Daar is gevind dat die voerinname van melkkoeie afneem en waterinname toeneem sodra maksimum temperature bokant 21 °C styg. Hoewel die direkte effek van temperatuur op melkproduksie klein was, het koeie met toegang tot 'n afdak vir koelte sowat 6% meer melk geproduseer as koeie daarsonder.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/20/10/EJC142774
2013-10-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error