1887

n The Dairy Mail - 'n Volhoubare toekoms vir Jasmyn - : bedryf

Volume 20, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die Erasmus-familie is reeds jare betrokke by groenteverkope, eers as deel van die Spar-ketting, en toe met hul eie groentewinkel op die plaas. Die melkery het begin as 'n klein Holstein-kudde. Daarna het hulle hul gemengde kudde begin uitbrei, en uiteindelik oorgeskakel na Jersey's toe. Vandag melk Raymond 330 Jersey-koeie op 'n 200 ha-plaas op Meerhof, naby Hartbeespoortdam. Die familie bedryf ook die Jasmyn-plaasstal by die kenmerkende groot windmeul.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/20/11/EJC145391
2013-11-01
2020-09-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error