
Full text loading...
Die De Heus-kuddekompetisie is vanjaar vir die eerste keer in Noordwes en die Vrystaat aangebied. Dit volg na aanleiding van 'n reeks gevestigde kompetisies in KwaZulu-Natal onder Holstein- en Jersey-boere.
Article metrics loading...