1887

n The Dairy Mail - Internasionale ekonomie tel effens kop op - : tendense

Volume 20, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die wêreld se ekonomieë het verbasend gou herstel ná wat nou as die Groot Resessie bekend staan, hoofsaaklik gegrond op regerings se massiewe spandering aan plaaslike ekonomieë. In gewone taal kan ons sê dat lande probeer het om hulle uit hul moeilikheid te spandeer. Tot 'n groot mate is hierin geslaag en ekonomiese groei was in 2010 reeds weer positief. Die mate waartoe ekonomiese groei in 2008/2009 tot stilstand gekom het, blyk uit die jaarlikse persentasieverandering in die saamvallende aanwyser van ekonomiese aktiwiteit in Suid-Afrika en ons handelsvennote (Figuur 1). Die bykans onwerklike herstel ná 2009 is ook duidelik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/20/12/EJC145593
2013-12-01
2020-09-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error