
Full text loading...
Deltamune is 'n laboratorium wat al jare nóú met die veterinêre bedryf saamwerk, spesifiek die hoenderbedr yf. Betrokkenheid by voedselveiligheid en die suiwelbedryf het die noodsaaklikheid van spesifieke dienste aan die melkbedr yf al hoe duideliker gemaak.
Article metrics loading...