1887

n The Dairy Mail - Bio-sekerheid 'n veilige borrel - : bestuur

Volume 20, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Wanneer 'n groot aantal diere in noue kontak met mekaar is, is die kans van die verspreiding van 'n siekte tussen hulle baie groter en vinniger. In die lig van die melkbedryf se groterwordende kuddes, ontstaan daar dus nou nuwe uitdagings ten opsigte van biosekerheid. Melkplase is egter nog ver agter pluimvee- en varkplase wat betref die toepassing van biosekerheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/20/8/EJC140724
2013-08-01
2019-09-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error