1887

n The Dairy Mail - Die hart van meganisasie - : bestuur

Volume 20, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die koste van die besit en gebruik van masjinerie is vir melkprodusente meestal die tweede grootste kosteelement, ná voerkoste. Dit is dus belangrik om ook dié kosteelement reg te bestuur. Die bestuursbeginsels van toepassing op meganisasie verskil nie van die bestuursbeginsels wat op enige ander aspek van melkerybestuur van toepassing is nie. Meganisasie moet net soos arbeid of produksie beplan, georganiseer en beheer word om winsgewendheid te verseker.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/20/9/EJC142335
2013-09-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error