1887

n The Dairy Mail - Toegerus met geloof - : bedryf

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Ethada-boerdery se slagspreuk "Alle eer aan God" som Dawid Roux, sy pa Egbert en broer Etienne se bestuurstrategie op. Dié gesin boer reeds twee dekades op hul plaas, Ethada, naby Ventersdorp. Hulle boer met Holsteins en het 'n kudde van 400 koeie waarvan 212 in melk is. Ethada verpak vars melk en maas wat versprei word na verskeie kleinhandelaars, winkels en lodges in Gauteng.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/1/EJC147461
2014-01-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error