1887

n The Dairy Mail - Kommunikasie is koning - : tegnologie

Volume 21, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Soos in die Desember uitgawe van genoem, speel innovering 'n uiters belangrike rol in die volhoubaarheid van 'n melkboerdery. Navorsing het getoon dat die aanvaarding en aanneming van nuwe tegnologie nou gekoppel is aan kommunikasievlakke. Met ander woorde, hoe beter 'n boer ingelig is hoe groter die kans dat hy of sy toegang tot nuwe inligting het en hoe groter die kans dat hy innovering in die bedryf sal beproef en uiteindelik aanvaar.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/1/EJC147470
2014-01-01
2019-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error