1887

n The Dairy Mail - Koel koeie - : produksie

Volume 21, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Meer as 90% van Suid-Afrika se kommersiële melkbeeste gaan elke jaar onder hittestres gebuk tydens die somer. Die nadelige uitwerking van hittestres kan met soötegnologiese tegnieke en optimale diereversorging beperk word. Omgewingsfaktore wat hittestres veroorsaak, is hoë lugtemperatuur, hoë relatiewe humiditeit, swak lugbeweging en hoë stralingshitte. Bekamp hittestres deur hierdie omgewingsfaktore te verbeter.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/10/EJC160285
2014-10-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error