1887

n The Dairy Mail - Hitte-stres - : produksie

Volume 21, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Stres verwys na die faktore wat aanpassings in die dier teweegbring om fisiologiese wanfunksie te vermy. Die prestasie, winsgewendheid en gesondheid van die melkkoei word beïnvloed deur interne en eksterne faktore. Dit sluit in klimaat, grondtipe, produksietegnieke, afvalverwydering en besoedeling, asook genetiese samestelling en teling. Hittestres speel in die somer 'n belangrike rol in diereprestasie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/10/EJC160289
2014-10-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error