1887

n The Dairy Mail - Boer vir môre, geld vir môre - : tendense

Volume 21, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die wêreld ontdek van tyd tot tyd nuwe dinge om oor bekommerd te wees. Aan die begin van die 19de eeu was die groot bekommernis dat wêreldstede soos Londen sou verswelg word onder die mis van al die perde wat vir vervoer gebruik is. In 2006 het die Voedsel-en-landbou-organisasie (VLO) die wêreld ontstel met 'n boek getiteld , wat aangedui het hoe ernstig lewende hawe se uitlaatgasse die omgewing skaad. Volgens hul berekeninge in daardie stadium was lewende hawe verantwoordelik vir 18% van die totale produksie van kweekhuisgasse.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/11/EJC163198
2014-11-01
2019-11-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error