1887

n The Dairy Mail - Tegnologie wat die suiwelbedryf verander - : tegnologie

Volume 21, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Stel jou voor, melkboere staan soggens voor sonop op om gereed te maak vir die dag se melkery. Honderde werkers kom vaak-vaak by die melkerye aan om die kudde met die hand, een vir een te melk. Hierna word die melk verwerk en deur dieselfde werkers gebottel waarna dit uiteindelik op die verbruiker se tafel te beland. Klink bietjie omslagtig, of hoe?

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/12/EJC163122
2014-12-01
2020-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error