1887

n The Dairy Mail - Jou bron van allerlei kundige suiwelwenke - : tegnologie

Volume 21, Issue 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Jas Wasserman is al vir die afgelope 10 jaar opleidingskoördineerder vir die Instituut vir Suiweltegnologie. Hy was vroeër 'n melkboer in die Bethal-distrik in Mpumalanga en is twee keer as Suiwelboer van die Jaar aangewys. Jas was een van die eerste melkboere in Suid-Afrika wat van koeibehuising gebruik gemaak het. Sy plaas was deur maatskappye en kundiges as proefplaas vir studies, toetse en opleiding gebruik. Hy is 'n onuitputbare bron van suiwelkennis en is dit eens dat die sukses van 'n melkboerdery grootliks op jou arbeidsmag berus.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/2/EJC149025
2014-02-01
2020-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error