1887

n The Dairy Mail - Pad na drie susters - : bedryf

Volume 21, Issue 4
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

In 'n klein dorpie, Deneysville, naby Vereeniging, bly drie merkwaardige susters wat al diep spore in die suiwelbedryf getrap het. Aan die begin moes die susters, Myra Engelbrecht, Trien Kruger en Hilda Mcgovern, en hul ouers, Adriaan en Myra Roux harde klippe kou voordat hulle sukses kon behaal. Hul jare lange liefde vir SA Suiwel switsers was die hoeksteen van hul sukses. Die kinders het met twee koeie, wat Adriaan met die hand gemelk het, grootgeword. Jare daarna het Myra besluit om haar pa te bederf, en het toe vir hom twee koeie gekoop. Dié koeie het selfs name gehad, Luna en Mira.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/4/EJC151797
2014-04-01
2020-09-30

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error