1887

n The Dairy Mail - Net die beste vir 'n meester - : promosie-artikel

Volume 21, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Joubert Fourie, 'n boer naby Louis Trichardt, neem die voortou in Limpopo. Hy is onlangs aangewys as nasionale Meestersuiwelboer vir 2013 en het een van die grootste melkplase in die noorde van die land. Hy melk tans sowat 680 Holstein-koeie en bestuur 'n kudde van 1 400 diere. Die koeie lewer melk aan Limpopo Melkery, Joubert se eie suiwelaanleg, wat vars melk en produkte produseer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/8/EJC157598
2014-08-01
2019-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error