1887

n The Dairy Mail - Kaas van die plaas : nuwe produkte

Volume 21, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die moderne verbruiker is bemagtig met inligting en op soek na keuses. Handgemaakte kaas, en kaas met sterk en skerp smake, groei in gewildheid en die vraag na interessante geurkombinasies spoor verwerkers aan om kreatief te raak. Om so na as moontlik aan die natuur te bly, raak meer belangrik, aangesien die vraag na organiese produkte ook groei. Dit skep 'n geleentheid in die mark vir kleinboere om kaas te vervaardig.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/21/9/EJC160201
2014-09-01
2019-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error