1887

n The Dairy Mail - Brusellose by beeste - veearts-rubriek - : produksie - veearts-rubriek

Volume 22, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Brusellose is 'n hoogs aansteeklike, bakteriële siekte wat by beeste, bokke, skape en selfs die mens voorkom. Boere, veeartse, abattoirpersoneel en veehanteerders val in die hoë risikogroep van mense wat brusellose kan opdoen. Brusellose hou ook vir die publiek gevaar in deur die inneem van ongepasteuriseerde, besmette melk en suiwelprodukte en halfgekookte vleis van besmette diere. Direkte kontak met die uiten afskeidings van besmette diere kan ook brusellose by mense veroorsaak.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/1/EJC164910
2015-01-01
2019-10-13

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error