1887

n The Dairy Mail - Energie = energie? Die ware verhaal - : produksie

Volume 22, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Energie is dié belangrikste voedingstof vir die lakterende melkkoei. Dit is daarom belangrik om die energiewaarde van voerbestanddele, en konsentrate te weet. Energiewaardes word gebruik in dieetformulering en ook in die vergelyking van voerbestanddele, konsentrate en diëte. Direkte vergelyking van energiewaardes, byvoorbeeld tussen twee konsentrate, kan egter misleidend wees. Die doel van hierdie artikel is om die waarheid oor energiewaarde van naderby te bekyk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/1/EJC164912
2015-01-01
2020-09-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error