1887

n The Dairy Mail - Bemes vir sukses - : produksie

Volume 22, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die aankoop van grond vir uitbreiding is 'n duur proses, daarom moet boere aangeplante weidings oorweeg om hul kuddes te vergroot. Kunsmis is een van die grootste insette vir die verbouing van aangeplante weidings, maar die korrekte bemesting daarvan kan 'n drastiese verhoging in droëmateriaalproduksie oplewer. 'n Goeie bemestingsprogram is noodsaaklik vir gevestigde, aangeplante weiding om optimale produksie en gehalte te verseker.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/1/EJC164914
2015-01-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error