1887

n The Dairy Mail - Stort-tyd vir gelukkige melkkoeie - : bedryf

Volume 22, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Hoewel aardverwarming maar eers die afgelope dekade of wat die temperatuur by debatte hieroor laat styg het, ervaar suiwelboere in groot dele van ons land lank reeds die negatiewe gevolge van hitte op melkproduksie. In die Swartland is dit eweneens die geval en boere moet te midde van lae melkpryse planne maak om hul winsmarge te verhoog. JK Basson, 'n derdegeslagboer op die plaas Swartwater tussen Darling en Yzerfontein, se boerdery bestaan uit 'n kudde van 900 Holsteins (in melk) wat drie maal per dag gemelk word. JK was in 2002 een van die eerste boere om plan te maak met die versengende hitte op sy plaas.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/10/EJC178288
2015-10-01
2019-09-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error