1887

n The Dairy Mail - Help hitteverlies aan - : tegnologie

Volume 22, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Dit is geen geheim dat hittestres die melkbedryf miljoene per jaar in melkproduksieverliese, verswakte reproduksie en 'n toename in kreupel koeie kos nie. Gevolglik het melkboere die afgelope 10 jaar baie geld in koeiebehuising belê om die nadelige effek van omgewingsfaktore uit te skakel. Om die koei uit die son te kry is egter net die helfte van die proses. Trouens, indien koeibehuising nie reg bestuur word nie, kan koeie slegter daaraan toe wees.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/10/EJC178296
2015-10-01
2020-11-24

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error