1887

n The Dairy Mail - Die wiel bly draai - : bedryf

Volume 22, Issue 11
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Navorsing en innovering gaan hand aan hand. Dr Kobus Hendriks, 'n bekende boer naby Heilbron in die Vrystaat, is aan die voorpunt van innovering, maar sou nie sy resultate sonder deeglike navorsing kon bereik nie. Dr Hendriks is in murg en been 'n wetenskaplike, maar moet ook goeie sake- en landboubeginsels toepas om 'n sukses van sy boerdery te maak. Om die momentum van uitnemendheid te behou en sy invloed op die melkbedryf te bevorder, moet hy aanhou innoveer.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/11/EJC180116
2015-11-01
2019-09-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error