1887

n The Dairy Mail - Van krag tot (son)krag - : tegnologie

Volume 22, Issue 12
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die son is die grootste bron van energie op aarde - en dis heeltemal gratis! En met die huidige kragkrisis in Suid-Afrika sal ons voortaan dalk geen ander keuse hê as om op alternatiewe vorme van kragvoorsiening staat te maak nie. Vir melkprodusente wat van betroubare kragvoorsiening afhanklik is, is dit dus nodig om alternatiewe te ondersoek. The Dairy Mail het by Philip Olivier, eienaar van Olivia Energy Solutions, oor die kwessie gaan kers opsteek. Hy het onlangs 'n doktorsgraad aan die Universiteit van die Vrystaat oor die finansiële lewensvatbaarheid van sonkrag voltooi.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/12/EJC181496
2015-12-01
2020-11-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error