1887

n The Dairy Mail - Kyk hoe lyk ons nou - : bedryf

Volume 22, Issue 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Boer is nie vir sissies nie! Jaco Pieters en sy vrou, Jennifer, boer naby Potchefstroom, en het 'n lang pad geloop om hul Jersey-kudde van 320 koeie in melk te vestig. Sy pa, Wessel Pieters, is ook nog by die boerdery betrokke. Benewens die koeie in melk het hulle 55 droë koeie, 25 verse en 80 jonger versies. Hulle handhaaf 'n stalgemiddeld van 20 liter per koei per dag met 'n bottervetinhoud van 5% en proteïeninhoud van 3,8%, en lewer melk aan Bandini Kaas.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/2/EJC166497
2015-02-01
2020-09-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error