1887

n The Dairy Mail - Kennis : ruilhandel - veearts-netwerk

Volume 22, Issue 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Sowat 30 jaar gelede het ons baie doeltreffende navorsing gedoen rakende veeproduksie en dieregesondheid. Daar was 'n uitstekende groep voorligters, wat hul kennis na die veeboere kon oordra. Primêre navorsing deur die staat asook voorligting van belang vir kommersiële boere is egter die afgelope 20 jaar drasties afgeskaal. Terselfdertyd het produksieeenhede groter geword en het navorsingsinligting vrylik beskikbaar geword.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/2/EJC166517
2015-02-01
2019-11-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error