1887

n The Dairy Mail - Kaas na smaak - : produksie

Volume 22, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

'n Wes-Kaapse melkboer wat eerder op die maak van kaas konsentreer, het die afgelope 21 jaar geleer hoe om deurlopend by verbruikersvoorkeure en die eise van kleinhandelaars aan te pas. Sedert Eckard Leicher in 1993 'n kursus in kaas maak by die befaamde Norman Robertson op Elsenburg voltooi het, het hy verskeie produksieaanpassings aan sy Sarahsrivier Boerdery naby Ashton aangebring.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/3/EJC168520
2015-03-01
2019-09-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error