1887

n The Dairy Mail - Werk vir wins - : tendense

Volume 22, Issue 3
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Wins is die verskil tussen koste en inkomste; kostebestuur is dus noodsaaklik om winsgewendheid te beskerm. In die eenvoudigste sin is wins die verskil tussen inkomste en koste. Wins word dus verhoog deur óf inkomste te verhoog óf koste te verlaag of deur albei te doen. Boere doen baie moeite om inkomste te verhoog. Veral melkprodusente, wat totaal aan die vrye mark uitgelewer is, bestee baie aandag daaraan om seker te maak dat hulle die beste prys vir hul melk onderhandel en die regte gehalte lewer om 'n goeie prys te beding. Veel minder aandag gaan aan die bestuur van koste.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/3/EJC168526
2015-03-01
2019-10-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error