1887

n The Dairy Mail - Die Uilenkraal-alternatief - : bedryf

Volume 22, Issue 4
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

'n Plaaslik ontwerpte biogasaanleg op die melkplaas Uilenkraal naby Darling in die Wes-Kaap is al sedert die middel van 2014 in gebruik. Dié plaas is nou as't ware selfvoorsienend ten opsigte van sy kragverbruik, maar bly steeds aan die kragnetwerk gekoppel en het ook sy bestaande dieselkragopwekker as rugsteun behou. Uilenkraal het op enige gegewe tyd 1 100 koeie in melk en bedryf ook sy eie voeraanleg wat sy kragverbruik aansienlik verhoog.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/4/EJC170004
2015-04-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error