1887

n The Dairy Mail - Maak kaas vir môre - : tegnologie

Volume 22, Issue 4
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Cono Kaasmakers is 'n melkkoöperasie bestaande uit 475 klein familieboerderye en het al in 1901 met bedrywighede begin. Die fabriek en kantore is op die wêreldbekende Beemsterpolder in Westbeemster, noord van Amsterdam, geleë en hul kaas word as van die beste ter wêreld beskou. Hulle is ook bekend vir hul volhoubare boerdery en tradisionele kaasmaakmetodes.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/4/EJC170011
2015-04-01
2019-11-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error