1887

n The Dairy Mail - Die dag van môre : redakteursbrief

Volume 22, Issue 4
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die wêreld praat nou al vir meer as 20 jaar lank van volhoubaarheid, soveel so dat die woord sy glans verloor het. Dit is onmiskenbaar dat volhoubaarheid verskillende betekenisse vir die verskillende bedrywe het. Vir omgewingsbewustes beteken dit om nie uitputbare bronne vinniger op te gebruik as wat dit vervang kan word nie. Vir ekonome is iets volhoubaar as iets vir homself kan betaal. Vir boere beteken volhoubare boerdery winsgewendheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/4/EJC170033
2015-04-01
2019-10-18

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error