1887

n The Dairy Mail - 'n Nuwe begin - : bedryf

Volume 22, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Nina Slabber, 'n gekwalifiseerde geoloog, het nooit gedink sy sou met melkbeeste boer nie. Sy het 16 jaar gelede 'n geleentheid aangegryp om by haar pa se boerdery betrokke te raak. Dis 'n gemengde boerdery wat die volgende vertakkings insluit: 'n melkery, skape, koring, wingerd en vleisbeeste. Vir Nina was die melkboerdery destyds die mees dinamiese vertakking van die boerdery en sy het besluit om daarop te fokus. "Dit was aanvanklik moeilik," sê sy. "Ek het baie gehad om te leer."

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/5/EJC170042
2015-05-01
2020-09-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error