1887

n The Dairy Mail - Bokspring van plesier : verwerking

Volume 22, Issue 5
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Bokmelkprodukte is nog taamlik onbekend in Suid-Afrika en redelik beperk tot bokmelkkaas en dalk nog bokmelk wat 'n mens hier en daar versteek op 'n winkelrak kry. Trouens, meer as 80% van alle bokmelk word vir die maak van kaas gebruik. Die gewildheid van bokmelkprodukte is besig om met rasse skrede toe te neem weens die groter bewustheid van die gesondheidsvoordele wat dit inhou. Hierdie artikel fokus op bokmelkpoeier.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/5/EJC170047
2015-05-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error