1887

n The Dairy Mail - Teel vir SA bedryf - : bedryf

Volume 22, Issue 6
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Verskeie toekennings om uitstaande prestasie binne die stoetbedryf te beloon is tydens die Standard Bank SA Stamboek Elite 2015 prysuitdelingsdinee in April in Bloemfontein gemaak. Die kriteria het prestasietoetsing- en metingstatistiek ingesluit. Toekennings is in verskeie kategorieƫ gemaak, insluitend Platinumbul en Platinumkoei, asook vir die Ontwikkelende Stoetteler van die Jaar, die Mentorteler van die Jaar en Bulgroeitoetsklaswenner.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/6/EJC171767
2015-06-01
2019-10-17

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error