1887

n The Dairy Mail - Al langs die kus - : bedryf

Volume 22, Issue 6
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Boere in die Oos-Kaap het onlangs die MPO-roetevergaderings bygewoon om by medeboere te leer en kennis met ander te deel. Volgens MPO-statistiek is van die grootste melkboere in die land in die Oos-Kaap en meer as 81% van die land se melk word aan die kusgebiede geproduseer. Die Oos-Kaap neem die voortou met 27,7% van die land se melk.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/6/EJC171769
2015-06-01
2019-10-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error