1887

n The Dairy Mail - Stysel gee energie - : produksie

Volume 22, Issue 6
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Stysel, oftewel styselbronne, is gewoonlik die duur gedeelte van 'n melkkoei sedieet. Boonop is stysel dikwels ook die sondaar as dit by metaboliese steurnisse soos asidose (suurpens) kom. Nogtans bly stysel 'n belangrike, en selfs onmisbare, deel van moderne melkbeesvoeding. Die geheim lê daarin om stysel te verstaan en oordeelkundig te gebruik.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/6/EJC171784
2015-06-01
2020-09-27

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error