
Full text loading...
Tydens die afgelope Grootkudde-konferensie in Port Elizabeth het baie lesings oor die effek van hoër insette op produksie gehandel, spesifiek rakende melkproduksie. Hierdie verwantskap is in baie gevalle reglynig. Dit beteken vir 10 eenhede ekstra insette (bv kos) kan 10 eenhede ekstra produksie (bv melk) verwag word.
Article metrics loading...