1887

n The Dairy Mail - Deur dik en dun - : bedryf

Volume 22, Issue 8
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Dit is nie maklik om deesdae 'n suksesvolle melkboer te wees nie. Daar is verskeie risiko's om te bestuur en strategieƫ om te ontwikkel om die plaas volhoubaar te bedryf. Gideon Lamprecht, MPO-voorsitter van die Vrystaat, het 'n volhoubare strategie op sy plaas en boer reeds jare saam met sy vrou, Maryna, sy broer, Casper, en kuddebstuurder, Henry Randall, op Sameloop naby Lindley. Hulle het 'n kudde van 1 400 Ayrshires waarvan 700 in melk is. Casper is hoofsaaklik verantwoordelik vir die saaiboerdery wat hulle vir kuilvoer aanwend.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/8/EJC176287
2015-08-01
2019-10-14

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error