1887

n The Dairy Mail - Die vet en die maer jare - : bedryf

Volume 22, Issue 9
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Harry du Preez, 'n boer naby Lichtenburg, is steeds vuur en vlam, al lyk die toekoms soms moeilik. Hy boer met 500 Holstein-koeie waarvan 250 in melk is, 45 droog is en 260 verse en verskalwers is. Benewens die melkkudde boer hy ook met vleisbeeste en Merino's. Hy is ook 'n saaiboer wat mielies en soja plant. Die droogte in Noordwes en die laer melkprys is groot uitdagings, maar 'n boer maak 'n plan en Harry is geen uitsondering nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/22/9/EJC177292
2015-09-01
2019-10-15

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error