1887

n The Dairy Mail - Hemel op aarde - : bedryf

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

John Haumann en sy familie is dekades reeds besig om hul stukkie grond in die Wes-Kaap te benut. Sy seun, Cecil, is die vyfde generasie op die plaas. Hy en sy broer, Len, boer in die Hemel-en-Aarde-vallei tussen Caledon en Hermanus, een van die mooiste dele van die land. Len is hoofsaaklik verantwoordelik vir die groente- en vrugtedeel van die boerdery, terwyl John en Cecil as melkboere bedrywig is met 'n Jersey-kudde van 300 koeie in melk. Die plaas het 'n ryke geskiedenis en selfs die werkers, waarvan sommige families al drie generasies op die plaas is, deel in die familie se nalatenskap. "Ons werkers is baie lojaal omdat die geslagte voor hulle al diep spore hier getrap het," sê John.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/1/EJC182134
2016-01-01
2020-09-26

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error