1887

n The Dairy Mail - Hoe die monster uit die melkmonster te haal - : produksie

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Verbeterde tegnologie en 'n magdom inligting op boere se vingerpunte beteken melkmonsterneming hoef lankal nie meer'n nagmerrie te wees nie. Verskeie toetse word voortdurend op plaasvlak en deur laboratoriums gedoen. Indien die riglyne om melkmonsters te neem van die begin tot einde noukeurig gevolg word en alle stappe korrek uitgevoer word, sal die resultate konsekwent en akkuraat wees en sal die monster in melkmonster nie meer so skrikwekkend wees nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/1/EJC182145
2016-01-01
2019-09-16

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error