1887

n The Dairy Mail - Melkgeld...met die MPO die pad vorentoe - : bestuur

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die Melkprodusente-organisasie (MPO) is terdeë bewus van die uitdagings wat aan Suid- Afrikaanse melkboere gestel word, nie net op politieke gebied nie maar ook op ekonomiese, sosio-ekonomiese, tegnologiese, wetlikeen omgewingsvlakke. Gedurende 2015 het die prentjie in die Suid- Afrikaanse melkbedryf drasties verander. Laer melkpryse aan die produsent, gekombineerd met verhoogde insetkoste en moeilike klimaatsomstandighede in veral die binneland van Suid-Afrika en in KwaZulu-Natal, is definitief besigom die uithouvermoë van die produsent te toets.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/1/EJC182150
2016-01-01
2020-11-25

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error