1887

n The Dairy Mail - Waterwysheid - hoe om water binne die wet te gebruik

Volume 23, Issue 1
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Suid-Afrika is 'n waterskaars land met beperkte waterbronne wat aansienlik van streek tot streek wissel. Die knellende droogte wat vir 'n geruime tyd reeds in sekere streke van die land ondervind word, beklemtoon die belang van verantwoordelike en volhoubare bestuur van waterbronne. Dit is nou duideliker as ooit dat kennis en nakoming van wetlike en ander vereistes en samewerking tussen bedryfsrolspelers en die regering om die gehalte van oppervlak- en grondwaterbronnete bewaar, nie onderhandelbaar is nie.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/1/EJC182151
2016-01-01
2019-10-22

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error