1887

n The Dairy Mail - Die waarde van melk - : bedryf

Volume 23, Issue 10
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Vandag is dit moeilik om te glo dat daar nog geld in 'n melkboerdery steek. Vir 'n boer om werklik wins te maak, is dit nodig om fyn op te let na alle aspekte van die boerdery, veral dit wat in die melkstal gebeur. Dit is tog die glas melk wat die verbruiker drink wat van die goeie gehalte van die produk getuig en waarvoor melkkopers betaal. Johan Kense, 'n melkboer naby Devon in Mpumalanga, stel dit hoog op prys om gehaltemelk aan Clover te lewer. "Melk van 'n goeie gehalte verseker die beste moontlike prys", sê Johan. Hy boer met 'n kudde van 1 073 Holstein-koeie, waarvan 563 in melk is.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/10/EJC195461
2016-10-01
2020-09-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error