
Full text loading...
Kikoejoe (Pennisetum clandestinum) is vroeg in die twintigste eeu na Suid-Afrika gebring en is reeds in 1915 by Cedara aangeplant. Dit word op groot skaal as somerweiding vir suiwelboerdery op die ooskus van Suid-Afrika gebruik. Hierdie artikel bespreek die basiese bestuursbeginsels wat sal verseker dat kikoejoe 'n optimale opbrengs en wins lewer.
Article metrics loading...