1887

n The Dairy Mail - Meet om te weet - : bedryf

Volume 23, Issue 2
  • ISSN : 1561-4301

Abstract

Die idioom, 'n boer maak 'n plan, se betekenis verdiep in die omstandighede waarin boere hulle nou bevind. Dit is juis in onseker tye soos nou waarin boere wat vooruit beplan het, beter voorbereid is om hul boerdery steeds suksesvol te bestuur. Dit is nie altyd maklik om op die toekoms te fokus as 'n mens met uitdagings worstel nie, maar met 'n bestuurstrategie wat reeds in plek is, is dit makliker om op koers te bly.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/ac_dm/23/2/EJC185281
2016-02-01
2020-10-19

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error